Cell: 082 417 0175

Myburgh Toerusting

Vir die Boer, van die Boer

Baalroller

As jy die baal vir jou diere afrol het hulle makliker toegang tot die voer en hulle mors minder

Dammaker

Ekstra water beteken ekstra opbrengste

Kontoermaker

Vaste raam sonder enige hidrolika. Bou kontoere van 3 meter, 1,2 meter hoog. Plaaslik vervaardig.

Rollers

7,5 Roller raam: Net raam Tef rollers: Net rollers Tefroller: Roller en raam Krimping rollers: Net rollers Krimoingroller: Roller en raam Land rollers: Net rollers Landroller: Roller en raam