Cell: 082 417 0175

Myburgh Toerusting

Vir die Boer, van die Boer

Kontoermaker

Kontoere is verskriklik belangrik om erosie te keer. As jy nie die regte toerusting het nie moet jy ten duurste ‘n padskraper huur om jou kontoere op te bou.

Ons Kontoermaker pas op die 3punt, jy het dus geen hidrolika, wiele, aste asook bearings nie.

‘n Baie robuuste duursame masjien wat met slegs 3 bewegings ‘n nuwe kontoer kan bou.