Cell: 082 417 0175

Myburgh Toerusting

Vir die Boer, van die Boer

Baalvurke

Nou kan jy 3 Bale per slag met ‘n 50 KW Trekker aanry. Sonder ‘n toplink gaan lê hy onder op die grond en jy steek twee penne onder die baal in so dit beskadig glad nie jou net nie.