Cell: 082 417 0175

Myburgh Toerusting

Vir die Boer, van die Boer

Baalkarre

‘n Baalkar wat so laag is dat jy met ‘n gewone 3punt vurk jou bale bo-op die baalkar kan sit.

Hy werk baie goed saam met ons 3Baalvurk, met 4 bewegings kan jy dan 12 bale oplaai met jou baalkar sowel as nog 3 bale op die 3Baalvurk.

Jy kan 15 bale met ‘n 55KW trekker op ‘n slag aanry.