Cell: 082 417 0175

Myburgh Toerusting

Vir die Boer, van die Boer

Kratvurke

Maak die hantering van massakratte baie makliker met Myburgh Toerusting se multi-kratvurk. Ons het ‘n hele reeks kratvurke vir individuele boere se behoeftes, nou kan jy met ‘n trekker  jou groente-kratvurk in die land invat om die oes proses te vergemaklik