Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

Mielie rollermeule

Ek hou nie van ‘n hammermeul nie. Baie hoë loopkoste en baie stof. Hier is 2 pype wat die pitte net gruis. Baie minder stof en laer loopkoste.