Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

Draadoproller

Die draadoproller is ‘n aanhegstuk vir die draadpanner. Hy werk hidrolies en rol die ou draad op. As die draad nog bruikbaar is kan jy dit weer met die draadspanner afrol.

DSC_0017 (2)

DSC_0016