Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

Penroller – Aerator

Die belugting van aangeplante weidings is ‘n baie duur proses as jy nie die regte gereedskap het nie. As die grond gekompakteer is loop al die reenwater weg. Om van bo af met ‘n pen die grond los te kap is die maklikste en goedkoopste manier.

DSC_0072

DSC_0073