Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

Baalwa

Hier is ‘n wa wat lag genoeg is om bale met trekker se lift op te laai. As jy enkel lag laai vat hy 12 bale. Die sterker weergawe kan 24 laai. Die wa het slegs een as sodat die vrag die trekke se agterwiele help vastrap, nou kan jy met ‘n kleiner trekker sleep.

DSC_0220

DSC_0217