Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

6 Baalvurk

Ons plan met die 6 baalvurk is om die hantering van bale tot die minimum te beperk deur meer op ‘n slag op te tel. Hier tel ons 6 bale op, wat total 1 680 kg weeg, op met ‘n 70 kw trekker.

vlcsnap-2017-12-07-13h02m42s103

vlcsnap-2017-12-07-13h03m17s654

vlcsnap-2017-12-07-13h03m53s482