Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

Forklift – Paalslaner – R 50 000 + btw

Paalslaner

Die paalslaner haak aan die trekker se lift en kan 2.1 meter pale inslaan.

Daar is ‘n 80 mm staalpen wat jy 1 000 mm in die grond in slaan, en dan weer uit trek.

Dan het jy ‘n loodsgat, nou slaan jy die stomp teerpaal in die gat in.

As jy langer pale wil inslaan, haak jy die paalslaner aan jou trekker forklift, en tel hom net hoer op.