Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

Slangbos roller – R 19 500 + btw

Die slangbos roller werk soos ‘n rolmoer en breek die slangbos. Die lemme is nader aan mekaar. Op ons eerste proef persele het ons tot 30 % gedood met 1 bewerking.

DSC_0025

Die nuwe roller is ‘n lift model.

Effek Na roller 6 Na roller 8 Rolmoer 1

Meeste van die slangbos word net afgebreek en hulle loop weer uit.

Lewe

Maar ‘n persentasie se knolle word uit die grond uit geskop. Hulle loop nie weer uit nie.

Dood 4