Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

Forklift – Kantelbak – R 22 500 + btw

Ons gebruik die kantelbal in ons voerkraal stelsel. Ons maal die mielies in die bak, en gooi dit in die voermenger.

 

DSC_0001