Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

Planter volmaak stelsel – R 79 500 + btw

DSC_0022 (2)

Maak jou planter vol met massasakke.

Ons stelse is eenvoudig, bekostigbaar, betroubaar en duursaam.

Hanteer met ‘n 60 kw trekker 1 ton sakke

Maak die hantering van die sak makilkker.

Nou kan die trekker drywer die vloei van kunsmis vanuit sy sitplek beheer.

Gooi 2 bakke op 1 slag vol.