Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

Padmaker – R 80 000 + btw

Slaan die trekstang op as jy ‘n nuwe pad wil bou. Jy haak dus die padskraper direk aan die trekker en dit maak hom baie sterker. Benodig 85 kw om gemakliken vinnig te werk

As jy klaar jou pad gebou het kan jy hom skraap deur die trekstang af te slaan. Dit verander die padmaker in ‘n skaaf. Benodig 70 kw vir onderhoud van paaie.

Die Padmaker bring automaties die grond terug na die middel van die pad, en vorm die pad. So jou paaie is presies dieselfde, en die operateur moet net in die middel van die pad ry.

DSC_0017