Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

8 Tol Kombinasie hark – R 92 500 + btw

Nampo boerepatent wenner van 2013

HarkBaler1

Die kombinasie hark is ‘n samevoeging van 2 aksies as 1. Jy kan nou met 1 trekker hark en baal.

Die ideaal waarna ons streef is om teen slegs 6 km per uur te baal. Anders beskadig jy jou werktuie. Die enigste manier om die nuwe hoë kapasiteit baler vol te benut is met ‘n groter hark. Ons stel dus bekend die 16 tol hark, waaraan jy die baler koppel.

As die gras te veel is, is daar 3 opsies om nie jou baler te breek nie. Ry stadiger, maak arms nouer, of tel tolle op.

 Die hark het geen hidrolika nie, en hy vou om die trekker toe as jy wil huis toe gaan.

Kombinasie hark 1

Kombinasie hark 2