Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

Kontoermaker – R 95 000 + btw

Kontoermaker 1

As jy nie nou die volledigie een kan bekostig nie kan jy ook net die raam koop. Jy leen jou dis se skottels en plaas hulle op die kontoermaker se raam.

Benodig slegs 70 kw 4×4 trekker.