Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

Forklift – Baalpenne – R 5 000 + btw

Forklift - Bale 1

Die forklift tone is te stomp om in die baal in te steek. Die baalpenne is ‘n 40 mm torsionbar wat ons skerpmaak. Daar is houers weerskante van die carrier waarin jy die penne sit. Ons tel sommer 3 bale op ‘n slag op met 55 kw trekker.