Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

Bol-‘n-Vlieg vlieëvanger – R 135 + btw

Organiese, reuklose vlieëvanger.

‘n Vlieg se instink is om op te styg. As jy hom kan kry om onder die hok te sit is jou kans baie goed om hom te vang. Wat ons as lokaas gebruik is ‘n honde bol. Dit bol is organies, sou in elk geval daar gelê het, en is gratis. Jy moet net die hokkie elke 2 dae skuif.

As jy op ‘n plaas woon en die vlieg lading is baie hoër kan jy ‘n kompos mengsel maak in ‘n 20 liter emmer. In die video het ons turksvyblaarskywe geneem en bietjie nat vars beesmis ingegooi net om die proses vinniger aan die gang te kry. Jy sal nie glo wat gebeur so na 4 dae nie.

 

Onthou hy werk beter in die son as in die skaduwee.

Bol-'n-Vlieg