Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

Forklift – Massabak – R 16 500 + btw

DSC_0052a   DSC_0052

Die kunsmis bak se hoofdoel is om daardie tou aan die onderkant van ‘n massasak uit te skakel. Jy kry hom nie los nie, en sny hom maar af, en dan val daar ‘n ton kunsmis uit en jy kan dit nie stop nie.

Nou gooi jy die kunsmis in die bak, en kan die vloei beheer met die klep, van die trekker se sitplek af.

Ons het met baie sukses hierdie jaar ons soya saad met die kunsmisbak getap en gesif sonder om ‘n pit te mors.

DSC_0010   DSC_0008