Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

Forklift – Bak – R 20 000 + btw

 

Bak 1

 

Die Forklift emmer maak dit nou moontlik om grond, kalk of meel met jou forklift te laai.

Die bak het ‘n meganiese tip aksie.

Ons het die so gemaak dat jy hom aan jou forklift kan hak, of net die tone onder die bak indruk.

Die hak van die bak aan die forklift is ‘n tipe van ‘n “quick hitch”

Ons doen 4 verskillende grotes. 900, 1200, 1500 en 2000.