Bus 1585

Ermelo

2350

Cell: 082 417 0175

Van die Boer, aan die Boer.

3 Baal vurk – R 20 000 + btw

1

Een,

2

Twee,

Driedubbel baal vurk

Drie.

DSC_0035

Jy kan die bale 1 vir 1 optel.

55 kw trekker is sterk genoeg. Die vurk werk sonder ‘n toplink. Die penne gaan lê op die grond en skuif onder die baal in.

As jy bale maak, kan jy nie sonder die vurk werk nie. 1 Trekker doen 3 trekkers se werk.

Volgens Koos le Roux se meganisasie handleiding is die loopkoste van ‘n 55kw 4×2 trekker R 125 per uur. Jy bespaar dus R 2 500 per dag.

Ons doen enkel en dubbel vurke ook.